Nuwe harte luister na mekaar en Nagskof se nuutste album

Liezel en Izak Vorster van die groep, Nagskof, kuier vandag in die ateljee. Ons het ook 'n liedjie ekskulsief van hulle nuutste album gespeel. Foto: Nagskof  se Facebook-blad.

Liezel en Izak Vorster van die groep, Nagskof, kuier vandag in die ateljee. Ons het ook ‘n liedjie ekskulsief van hulle nuutste album gespeel. Foto: Nagskof se Facebook-blad.

Allegaartjie 148 – Woensdag 27 Augustus 2014

In hierdie Allegaartjie: Jannie Pelser van die Nuwe Hart Stigting praat oor harte wat luister na mekaar en ons kuier by die Afrikaanse musiekgroep, Nagskof en speel musiek vanaf hulle nuutste album.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae