Nuwe musiek met Marlene Schalkwyk en die fokus op die platinumgordel

In Nuwe Musiek praat ons met die sangeres, Marlene Schalkwyk. Foto: Marlene Schalkwyk Facebook-blad.

In Nuwe Musiek praat ons met die sangeres, Marlene Schalkwyk. Foto: Marlene Schalkwyk Facebook-blad.

Allegaartjie 94 – Donderdag 12 Junie 2014

In hierdie Allegaartjie: Die Solidariteit Beweging se personeel maak hulle beursies en harte oop vir die platinumgordel en die sangeres, Marlene Schalkwyk, praat oor haar musiek.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae