Ondersteuning vir tieners en Chris Chameleon praat oor Posduif

Chris Chameleon en digter, Daniella Deysel, sing 'n liedjie vanaf hulle nuwe album, Posduif. Foto: Chris Chameleon se Facebook-blad.

Chris Chameleon en digter, Daniella Deysel, sing ‘n liedjie vanaf hulle nuwe album, Posduif. Foto: Chris Chameleon se Facebook-blad.

Allegaartjie 141 – Maandag 18 Augustus 2014

In vandag se Allegaartjie: Annatjie van Zyl van Tall Trees opleiding verduidelik hoe ouers hulle tieners moet ondersteun en Chris Chameleon en Daniella Deysel praat oor hulle nuwe album, Posduif.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae