Padveiligheid vir motorfietse en Alexa Strachan praat oor PG du Plessis

Alexa Strachan praat oor die geliefde Afrikaanse skrywer, PG du Plessis, wat in Julie sy tagtigste verjaardag vier.

Alexa Strachan praat oor die geliefde Afrikaanse skrywer, PG du Plessis, wat in Julie sy tagtigste verjaardag vier.

Allegaartjie 104 – Donderdag 26 Junie 2014

In hierdie Allegaartjie: Johan Boning van Helpende Hand se motorfietsryers-tak praat oor padveiligheid en Alexa Strachan vertel Burger Meyer meer oor die spesiale verjaardagkonsert vir die skrywer, PG du Plessis.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae