Penny Heyns en die bekendstelling van ‘n boek oor die geskiedenis van Afrikaans

Ons Gaan 'n Taal Maak volg die groei en ontwikkeling van die Afrikaanse taal. Foto: AfriForum se Facebook-blad.

Ons Gaan ‘n Taal Maak volg die groei en ontwikkeling van die Afrikaanse taal. Foto: AfriForum se Facebook-blad.

Allegaartjie 144 – Donderdag 21 Augustus 2014

In hierdie Allegaartjie: Penny Heyns kuier in die ateljee en praat oor die voordele van swem as sport en ons bring vir jou verslag oor die bekendstelling van die boek, Ons Gaan ʼn Taal Maak.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae