Penny Heyns oor talentontwikkeling, Kreatiewe Handewerk Week en groen emmers

Esmarie Prinsloo doen verslag oor AfriForum Jeug se Groen Emmers projek vir kinderhuise. Foto: AfriForum se Facebook-blad.

Esmarie Prinsloo doen verslag oor AfriForum Jeug se Groen Emmers projek vir kinderhuise. Foto: AfriForum se Facebook-blad.

Allegaartjie 149 – Donderdag 29 Augustus 2014

In vandag se Allegaartjie: Die internasionale swemster, Penny Heyns, praat oor swem en talentontwikkeling in skole, ons vertel jou meer van Kreatiewe Handewerk Week wat in September plaasvind en Esmarie Prinsloo doen verslag oor AfriForum Jeug se Groen Emmers projek vir kinderhuise.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae