Podcast: Play in new window

Die Viertrekkers trek laer in die laaste fort wat Piet Retief gebou het voordat hy die Kaapkolonie verlaat het. Foto: FAK se Facebook-blad.
Allegaartjie 114 – Donderdag 10 Julie 2014
In hierdie Allegaartjie: Esmarie Prinsloo doen verslag oor AfriForum se petisie vir die prioritisering van plaasmoorde en Danie Langer praat oor die FAK se Groot Trek Viertrek dokumentêre televisiereeks.
Dit bly nie net by plaas moorde nie, hoeveel blanke mense is sedert 1994 in hul huise en op straat vermoor?
As ek die syfers bekyk is dit om en by 70 000! Dit is soos Hammas met Israel. Die ANC is ‘n terroriste groep. Moor ons blankes stadig maar verseker uit.