Pluimvee se eiers en die Bright Stars mentorskapprojek

Bright-Stars-mentorskap-opleiding

Toekomstige mentors ontvang opleiding by die Bright Stars mentorskapprojek se laaste opleidingsessie vir die jaar. Die volgende sessie vind op 31 Januarie 2015 in Kempton Park plaas. Foto: Bright Stars Mentors se Facebook-blad.

Allegaartjie 218: Woensdag 3 Desember 2014

In vandag se Allegaartjie: Ben Janse van Rensburg verduidelik hoe pluimvee se eiers beoordeel word tydens ʼn skou en Irene Schoeman gesels oor die Bright Stars mentorskapprojek wat onlangs in Gauteng geopen het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae