Podlitiek: Onderhoud met dr. Leon Schreiber

 

Opgestel deur die Podlitiek-span

DA-LP Leon Schreiber
(Foto: Facebook)

In dié episode van Podlitiek gesels Paul Maritz met dr. Leon Schreiber, ʼn parlementslid en pasverkose lid van die raad van die Universiteit Stellenbosch.

Dié onderhoud raak heelwat gesprekspunte aan, met veral demokrasie en die stand daarvan in Suid-Afrika, Afrikaans en dan veral Afrikaans aan universiteite, en die toekoms van die politieke landskap in Suid-Afrika wat onder die loep kom.

Benewens die fokus op politieke kwessies bied dié onderhoud ook ʼn blik op dr. Schreiber se agtergrond, en hoe hy uitgekom het waar hy vandag is. Luister gerus na die indiepte-bespreking.

Luister gerus hoe Podlitiek hierdie en ander stories #ontnonsens.

  • Die Podlitiek-span bestaan uit Paul Maritz, Daniël Eloff (Hurter Spies Ing.), Ernst van Zyl (AfriForum) en Frederik van Dyk.

Hierdie plasing is deur ’n onafhanklike persoon of onderneming saamgestel. Die menings en standpunte wat in hierdie skrywe uitgespreek word, is nie noodwendig die beleid of standpunt van Maroela Media se redakteurs, direksie of aandeelhouers nie. –Red

Deel van: Meningsvormers, Podsendings

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.