Podlitiek: Regering kry bloedneus, staatsverval gevrees, geen Britse Kersfees

Opgestel deur die Podlitiek-span

Die Unisa-kampus in Pretoria. (Foto: Gauteng-toerisme)

In hierdie week se Podlitiek-episode gesels die span oor die omstrede toerismefonds wat onwettig verklaar is en Unisa se taalbeleid wat ongrondwetlik is.

Oudergewoonte word ook stilgestaan by kwessies waar die staat nie hul kant bring nie, soos met die kommerwekkende nuus dat die Poskantoor sukkel om sy begroting te laat klop, en nuus dat ʼn hele rits staatsamptenare maandelikse toelae ontvang.

Geniet ʼn bietjie Podlitiek terwyl jy jou vuurtjie vir Braaidag aansteek!

Podlitiek lewer nie die nuus nie, hulle maak dit. Luister Podlitiek.

  • Die Podlitiek-span bestaan uit Hermann Pretorius (IRV), Ernst van Zyl (AfriForum), Paul Maritz (Solidariteit) en Daniël Eloff (Hurter Spies Ing.).

Hierdie plasing is deur ʼn onafhanklike persoon of onderneming saamgestel. Die menings en standpunte wat in hierdie skrywe uitgespreek word, is nie noodwendig die beleid of standpunt van Maroela Media se redakteurs, direksie of aandeelhouers nie. –Red

Deel van: Meningsvormers, Podsendings

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.