Podlitiek: Rusland-wapenskandaal, De Ruyter skryf ʼn Eskom-verhaal

Opgestel deur die Podlitiek-span

Wat presies het in Simonstad gebeur met betrekking tot wapens wat oorhandig is tussen Suid-Afrika en Rusland? Wat word alles in Andre de Ruyter se nuwe boek oor Eskom verklap? Twee vrae op elke Suid-Afrikaanse burger se lippe, net so ʼn kortkoppie agter “Wanneer het ons vandag beurtkrag?”.

Hierdie kwessies en ander vrae op Podlitiek.

  • Die Podlitiek-span bestaan uit Paul Maritz, Ernst van Zyl, Reiner Duvenage en Arno Roodt.

Hierdie plasing is deur ’n onafhanklike persoon of onderneming saamgestel. Die menings en standpunte wat in hierdie skrywe uitgespreek word, is nie noodwendig die beleid of standpunt van Maroela Media se redakteurs, direksie of aandeelhouers nie. –Red

Deel van: Meningsvormers, Podsendings

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Stephan ·

Baie dankie manne vir Julle Podlitiek video,ek wil dit duidelik stel dat ek geensins ons regering kan goed praat rondom enige iets nie,hulle moet gaan. Waarmee Julle my moet help is die wapenskandaal kry baie dekking,my vraag is hoekom sal Rusland wat die grootste tenkvloot,2de grootste oorlogvliegtuig vloot en 3de grootste oorlog duikboot vloot het ter wêreld by ons wapens sal wil koop??Suid-Afrika kan nie eers krag opwek vir ons land nie? Rusland se Kernwapen arsenaal is no1 in die wêreld hulle was die 2de grootste wapen uitvoerder tussen 2018 en 2022 in die wêreld,ek Julle kry die boodskap,die storie van die wapenskandaal maak nie sin nie?

Republikein in die Wes Kaap ·

Dis maar Westerse propaganda waarvoor ons val. Maar die plaaslike regime weet ook nie meer wat is feit en fiksie nie.

Pieter ·

Want al het jy hoe baie vliegtuie jy gaan hulle nie kan gebruik om amenusie te maak nie. En amenusie is snaaks genoeg wat hulle kort en dis iets wat ons kan maak.

Goldy ·

Boere kan hulself en ons red deur grond te behou en vir selfbeskikking te onderhandel. Ons kan dan daarheen trek en van voor ons eie land bou, al is dit klein soos Israel.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.