Die stories wat in dié episode ontnonsens word, sluit in: Alan Winde wat ‘n referendum oor Wes-Kaapse onafhanklikheid gekeer het, AfriForum se massapatrollie waarby 169 buurtwagte betrokke was, die Suid-Afrikaanse regering se stygende skuldspiraal en die ATKV se interessante debatsonderwerpe wat jongmense se honger vir kritiese denke verbreed.
Die Podlitiek-span bestaan uit Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff.
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Tipies DA, wag tot op laaste minuut om in rug te steek.
Goldy ·
Die DA ia waansinnig om te dink hulle gaan nasionaal kan regeer, hulle groei lankal nie meer nie en gaan deur die EFF verplaas word as opposisie, dan het ons net mooi als, tot die Weskaap verloor, tedanke aan die DA se selfsug en drogbeeldhoop van nasionale oorwinning.
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.