Positiewe denke en musiekterapie

Dalene Nel praat oor positiewe denke. Foto: Argief.

Dalene Nel praat oor positiewe denke. Foto: Argief.

Allegaartjie 159: Donderdag 11 September 2014

In vandag se program gesels ons met die skrywer en skakelbeampte vir Finesse-tydskrif, Dalene Nel oor positiewe denke en hoe jy dit op ʼn Christelike wyse kan uitleef. Ons kyk ook na die werksaamhede van musiekterapeute in Suid-Afrika.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae