Raak betrokke by die SAVF en die Suid-Afrikaanse vleisbedryf

Jan van Zyl van FNB se landbou-inligting en bemarkingsafdeling praat oor die BBP inkrimping se impak op die plaaslike vleisbedryf. Foto: Argief.

Jan van Zyl van FNB se landbou-inligting en bemarkingsafdeling praat oor die BBP inkrimping se impak op die plaaslike vleisbedryf. Foto: Argief.

Allegaartjie 117 – Dinsdag 15 Julie 2014

In vandag se Allegaartjie: Ons gesels vir oulaas met die bestuur van die Suid-Afrikaanse Vroue Federasie wat verduidelik hoe jy by hierdie organisasie betrokke kan raak en Jan van Zyl gee ons ʼn kykie na die ekonomie se impak op die plaaslike vleisbedryf.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae