Regskostes en Amanda Strydom se huldeblyk aan mentor

Amanda-Strydom-vuur-gevang-in-glas

Amanda Strydom gesels met Burger Meyer oor haar teaterstuk, ‘n Vuur Gevang in Glas. Foto: cloveraardklop.co.za

Allegaartjie 188: Woensdag 22 Oktober 2014

In hierdie aflewering van Allegaartjie gesels Esté Meyer Jansen met Johan Böning oor regskostes en ons gesels met Amanda Strydom oor haar produksie, ‘n Vuur gevang in glas.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae