Respek en die bewaring van die Renosterveld

Jy kan help met die bewaring van die Renosterveld deur aan vanjaar se Ride the Rhino bergfietswedren deel te neem. Foto: wildcard.co.za

Jy kan help met die bewaring van die Renosterveld deur aan vanjaar se Ride the Rhino bergfietswedren deel te neem. Foto: wildcard.co.za

Allegaartjie 92 – Dinsdag 10 Junie 2014

In hierdie Allegaartjie bring ons vir jou die tweede aflewering van Jannie Pelser van die Nuwe Hart Stigting se praatjie oor respek en praat met Justin Basson, vanuit Durbanville, oor die Renosterveld en die fietswedrenne wat aangebied word om die unieke plantegroei-streek te bewaar.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae