Respek en Jakkie van der Colff se fietsry-projek

Jakkie van der Colff praat in vandag se Allegaartjie oor die roete wat hy gaan aanpak met sy fiets om Suid-Afrika vir liefdadigheid. Foto: Trap vir Vreugde Facebook-blad.

Jakkie van der Colff praat in vandag se Allegaartjie oor die roete wat hy gaan aanpak met sy fiets om Suid-Afrika vir liefdadigheid. Foto: Trap vir Vreugde Facebook-blad.

Allegaartjie 87 – Dinsdag 3 Junie 2014

In vandag se Allegaartjie begin ons met die eerste aflewering van ʼn gesprek met Jannie Pelser van die Nuwe Hart Stigting oor respek en ons gesels verder met Jakkie van der Colff oor die Trap vir Vreugde fietsry-projek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae