Sammy Marks, kinderveiligheid en Ruben Venter se sosiale media projek

Nico Strydom praat met die 6-jarige Ruben Venter oor sy projek vir Laerskool Queenswood se wetenskap-ekspo. Foto: Argief

Nico Strydom praat met die 6-jarige Ruben Venter oor sy projek vir Laerskool Queenswood se wetenskap-ekspo. Foto: Argief

Allegaartjie 129 – Donderdag 31 Julie 2014

In hierdie Allegaartjie: Mariska Batt vertel meer oor die onlangse feesvieringe by die Sammy Marks Museum, Esmarie Prinsloo bespreek kinderveiligheid en Nico Strydom vind meer uit oor die 6-jarige Ruben Venter se besonderse sosiale media-projek vir sy skool se wetenskap-ekspo.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae