My School se Kersprojek, Tekkie Tax se reuse bedrag en nuwe harte omarm mekaar

Tekkie-Tax-2014

Voor sit Gayle Rey (gasspreker), Annelise de Jager (nasionale organiseerder van Tekkie Tax) en Hilda Lunderstedt (Tekkie Tax se ambassadeur vir kinders) en agter staan Helene Potgieter (Tekkie Tax se ambassadeur vir diere), Corinne Turchetti (Tekkie Tax se ambassadeur vir basiese familiedienste) en Michelle Toms (Tekkie Tax ambassadeur vir persone met ‘n gestremdheid). Foto: Esté Meyer Jansen.

Allegaartjie 214: Donderdag 27 November 2014

In hierdie Allegaartjie: Helene Brand van MySchool MyPlanet MyVillage praat oor hulle spesiale Kersprojek, Annelise de Jager praat oor Tekkie Tax se sukses vir 2014 en Jannie Pelser praat oor Nuwe Harte wat mekaar omarm.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae