Skurke en skobbejakke, 21 Icons se foto’s en Nataniël se kortfilm

Nataniël se kortfilm, Almon, Henry, was 'n gewilde treffer by vanjaar se kykNET Silwerskermfees. Foto: Argief.

Nataniël se kortfilm, Almon, Henry, was ‘n gewilde treffer by vanjaar se kykNET Silwerskermfees. Foto: Argief.

Allegaartjie 152: Dinsdag 2 September 2014

In vandag se Allegaartjie: Susan Lombaard gee ʼn paar Afrikaanse woorde wat ook gebruik kan word vir skurke en skobbejakke. Heidi Pretorius praat oor die 21 Icons foto-projek en ons vertel jou meer van die Afrikaanse kortfilm, Almon, Henry.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae