Sluit 2014 reg af, Hendrien Martins kook op ASTV en Willie Strauss se Kerstafel

Hendrien-Martins-Agter-die-lekker-aan-kookprogram

Hendrie Martins is die aanbieder van ASTV se nuutste kookprogram, Agter die Lekker Aan. Foto: astv.co.za.

Allegaartjie 229: Donderdag 18 Desember 2014

In voor laaste Allegaartjie van 2014: Hennie Vorster, ʼn lewensafrigter, verduidelik hoe jy 2014 reg kan afsluit, Hendrien Martins praat oor haar kookprogram, Agter die Lekker Aan, en Willie Strauss deel ʼn paar idees vir die Kerstafel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae