Soektog na die mees kreatiewe handwerker en Boggomsbaai se akteurs praat oor radiodrama

Duncan-Johnson-Ria-Smit-Anton-Dekker-en-Magda-van-Biljon

Die Allegaartjie-span het ‘n draai gaan maak by ‘n opname van Boggomsbaai. Duncan Johnson, Ria Smit, Anton Dekker en Magda van Biljon is ‘n paar van die stemme wat jy in die radio-vervolgverhaal sal hoor. Foto: Boggomsbaai se Mense Facebook-blad.

Allegaartjie 208: Woensdag 19 November 2014

In vandag se Allegaartjie: Monean Winterbach van Metz Press uitgewers praat oor hulle soektog na die mees kreatiewe handwerker van die jaar en ons gaan maak ʼn draai by die opname van ‘n radio-vervolgverhaal, Boggomsbaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae