Spreek ‘n droom in jou kind se lewe in en Ina Paarman praat oor kosmaak

Ina Paarman praat oor haar besigheid wat sy uit haar motorhuis begin het. Foto: Ina Paarman se Facebook-blad.

Ina Paarman praat oor haar besigheid wat sy uit haar motorhuis begin het. Foto: Ina Paarman se Facebook-blad.

Allegaartjie 166: Maandag 22 September 2014

In vandag se Allegaartjie verduidelik die sportsielkundige, Jannie Putter, hoe jy ʼn droom in jou kinders se lewens kan in spreek en Grietjie Prinsloo gesels met die bekende Afrikaanse entrepreneur, Ina Paarman, oor kosmaak in Suid-Afrika.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae