Storiewerf en Gert Koevert is op die pad

Gert Koevert praat oor sy nuutste album met die titel, Op Pad. Foto: Gert Koevert se Facebook-blad.

Gert Koevert praat oor sy nuutste album met die titel, Op Pad. Foto: Gert Koevert se Facebook-blad.

Allegaartjie 135 – 8 Augustus 2014

In hierdie Allegaartjie: Burger Meyer maak ʼn draai in Potchefstroom om met die skrywer en Professor Franci Greyling te gesels oor die weberf Storiewerf. Gert Koevert gesels met Este Meyer Jansen oor sy nuutste album, Op Pad.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae