Stortingsterreine en die Suid-Afrikaanse rolprent, Born to Win

Frans Cronje en Leon Terreblanche praat oor die inspirerende Suid-Afrikaanse rolprent, Born to Win. Foto: borntowin.co.za

Frans Cronje en Leon Terreblanche praat oor die inspirerende Suid-Afrikaanse rolprent, Born to Win. Foto: borntowin.co.za

Allegaartjie 140 – Vrydag 15 Augustus 2014

In hierdie Allegaartjie: Ons bespreek AfriForum se verslag oor munisipale stortingsterreine en praat met Frans Cronje en Leon Terreblanche van die nuwe Suid-Afrikaanse rolprent, Born to Win, wat vandag in teaters begin draai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae