Suid-Afrikaanse geskiedenis, Aardklop en nuwe musiek

Joanie Combrink, Susanne Beyers en Elsabé Daneel in die produksie, Feeskatte. Foto: Argief.

Joanie Combrink, Susanne Beyers en Elsabé Daneel in die produksie, Feeskatte. Foto: Argief.

Allegaartjie 173: Woensdag 1 Oktober 2014

In hierdie Allegaartjie: Die historikus, Jackie Grobler, praat verder oor sy besoek aan die Verenigde Koninkryk, Andries Vrey gesels oor vanjaar se Aardklop Nasionale Kunstefees en Carlo Leone vertel ons alles oor sy nuutste album.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae