Taaltoffies, die SAVF en Daniel Eeuwrick sing alternatiewe Afrikaanse musiek

Daniel Eeuwrick praat oor sy album wat hom 'n Ghoema Musiektoekenning besorg het. Foto: Daniel Eeuwrick se Facebook-blad.

Daniel Eeuwrick praat oor sy album wat hom ‘n Ghoema Musiektoekenning besorg het. Foto: Daniel Eeuwrick se Facebook-blad.

Allegaartjie 107 – Dinsdag 1 Julie 2014

In vandag se Allegaartjie: Susan Lombaard gesels oor die oorsprong van ʼn paar Afrikaanse uitdrukkings, ons skop ʼn kort gesprekreeks af oor die SAVF en kuier by die sanger, Daniel Eeuwrick.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae