Taaltoffies, studente praat oor Afrikaans en entrepreneurs in franchising

Weet jy hoe om die Afrikaanse woord, knutsel, te gebruik? Luister nou na Allegaartjie om uit te vind. Foto: Argief.

Weet jy hoe om die Afrikaanse woord, knutsel, te gebruik? Luister nou na Allegaartjie om uit te vind. Foto: Argief.

Allegaartjie 127 – Dinsdag 29 Julie 2014

In vandag se Allegaartjie: Susan Lombaard pak nog ʼn paar Afrikaanse taaltoffies, studente vertel vir jou hoekom hulle Afrikaans geniet en Morné Cronjé van FNB praat oor die moontlikhede vir entrepreneurs in die franchising industrie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae