Tegnologie: eposse en sonkragmotors

Die leerlinge van Maragon Privaatskool Olympus gaan met hulle eie sonkragmotor aan die Sasol Sonenergie Uitdaging deelneem. Foto: www.sasol.com

Die leerlinge van Maragon Privaatskool Olympus gaan met hulle eie sonkragmotor aan die Sasol Sonenergie Uitdaging deelneem. Foto: www.sasol.com

Allegaartjie 93 – Woensdag 11 Junie 2014

In vandag se Allegaartjie praat ons oor die effektiwiteit van eposse as kommunikasiemiddel en hoor meer oor ʼn groep hoërskoolleerlinge wat aan vanjaar se Sasol Sonenergie Uitdaging gaan deelneem.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae