Tieners, beradingskampe en gospelmusiek

Nicolien praat oor die verskillende gedragspatrone van tieners. Foto: Argief.

Nicolien praat oor die verskillende gedragspatrone van tieners. Foto: Argief.

Allegaartjie 116 – Maandag 14 Julie 201

In hierdie Allegaartjie: Ons praat oor tieners se gedragspatrone, vind meer uit oor beradingskampe vir slagoffers van trauma en kuier by die musiekgroep, Victory 5.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae