Tieners en hulle reg tot vryheid en die White Rose Hospies

Hoeveel reg het tieners tot vryheid? Annelize Brits het gaan uitvind by Annatjie van Zyl van Tall Trees. Foto: Argief.

Hoeveel reg het tieners tot vryheid? Annelize Brits het gaan uitvind by Annatjie van Zyl van Tall Trees. Foto: Argief.

Allegaartjie 146 – Maandag 25 Augustus 2014

In hierdie Allegaartjie: Annelize Brits en Annatjie van Zyl bespreek tieners en hulle reg tot vryheid. Ons gesels ook met Magda Esterhuizen van die vyfster White Rose Hospies wat in Witbank geleë is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae