Tieners, ‘n wenplan vir jou kind en SA Huweliksweek skop af

Allegaartjie 151: Maandag 1 September 2014

Jannie Putter praat oor die volgende paar weke met Annelize Brits oor hoe om 'n wenplan vir jou kind se lewe uit te werk. Foto: CUM-uitgewers.

Jannie Putter praat oor die volgende paar weke met Annelize Brits oor hoe om ‘n wenplan vir jou kind se lewe uit te werk. Foto: CUM-uitgewers.

In hierdie Maandag se Allegaartjie: Ons praat vir oulaas oor tieners met Annatjie van Zyl van Tall Trees Opleiding en begin ook met ʼn splinternuwe gesprekreeks met die sportsielkundige en motiveringspreker, Jannie Putter. Bly ook ingeskakel want Rene Basson vertel jou alles van vanjaar se SA Huweliksweek, wat hierdie week plaasvind.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae