Allegaartjie 136 – Maandag 11 Augustus 2014
In hierdie Allegaartjie: Annetjie van Zyl van Tall Trees opleiding gesels oor watter uitdagings tieners vandag ervaar en Anel du Preez, projekleier van Helpende Hand se Projek van die Jaar kompetisie, maak ʼn draai in die ateljee om ons meer te vertel van die projekte wat aan hierdie inisiatief deelneem.