Toekoms van SA se onderwysvisie en beoordeling van pluimvee se eiers

tuisonderrig

Professor Rita Niemann verduidelik wat die onderwysvisie vir Suid-Afrika is en hoe tuisonderrig by dit inskakel. Foto: Argief.

Allegaartjie 226: Maandag 15 Desember 2014

In Maandag se Allegaartjie: Professor Rita Niemann van Impak Onderwysdienste verduidelik hoe die diensverskaffer help om Suid-Afrika se onderwysvisie te verwesenlik en die skouhoenderkenner, Ben Janse van Rensburg, praat oor die beoordeling van die inhoud van eiers by ʼn pluimveeskou.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae