Twee nuwe Afrikaanse boeke en die nuwe Triomfkliniek

Adriana Faling praat oor haar boek, Rewolusie van die Hart, wat onlangs vrygestel is. Foto: nb.co.za

Adriana Faling praat oor haar boek, Rewolusie van die Hart, wat onlangs vrygestel is. Foto: nb.co.za

Allegaartjie 125 – Vrydag 25 Julie 2014

In hierdie Vrydag se Allegaartjie: Ons gesels met die skrywers van twee nuwe Afrikaanse boeke – Gerrit Rautenbach praat oor die reisbundel, Mooiloop, en Adriana Faling gesels oor haar boek, Rewolusie van die Hart. Zahn Hulme gesels oor die nuwe Triomfkliniek wat uitnemende mediese dienste aan inwoners van Pretoria-Wes bied

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae