Veldgidsopleiding en Nicholis Louw se splinternuwe album

Nicholis-Louw-so-rock-ons-die-wereld-reg

Nicholis Louw praat met Esté Meyer Jansen oor sy nuwe album, Só rock ons die wêreld reg, wat vroeër die maand vrygestel is. Foto: Verskaf.

Allegaartjie 213: Woensdag 26 November 2014

In vandag se Allegaartjie: Charles Delport van Bushwise praat oor veldgidsopleiding in Suid-Afrika en ons  kuier by die sanger Nicholis Louw wat pas sy nuwe album vrygestel het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae