Verhoogproduksie oor geweld teen vroue en Afrikaanse taaltoffies

Emotional Creature is nog 'n besonderse verhoogproduksie uit die pen van die dramaturg, Even Ensler. Foto: baxter.co.za

Emotional Creature is nog ‘n besonderse verhoogproduksie uit die pen van die dramaturg, Even Ensler. Foto: baxter.co.za

Allegaartjie 122 – Dinsdag 22 Julie 2014

In hierdie Allegaartjie: Ons gesels met die komponis, Charl-Johan Lingenfelder, wat praat oor die verhoogproduksie, Emotional Creature, en Susan Lombaard is terug met nog ʼn Afrikaanse taaltoffie of twee.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae