Verjaardagpartytjie ten bate van Wollies Diere en Etienne Steyn se kompetisie

Etienne-Steyn-se-reis

Etienne Steyn gee een van sy aanhangers die kans om ‘n optrede by sy huis te kry. Luister na Allegaartjie om uit te vind hoe jy kan wen. Foto: Etienne Steyn se Reis Facebook-blad.

Allegaartjie 185: Vrydag 17 Oktober 2014

In vandag se Allegaartjie: Ons vind meer uit oor Getec se 20ste verjaardagvieringe ten bate van die Wollies Diere-projek en ons kuier saam met die sanger Etienne Steyn, wat nou ʼn interessante kompetisie vir sy aanhangers aanbied.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae