
Etienne Steyn gee een van sy aanhangers die kans om ‘n optrede by sy huis te kry. Luister na Allegaartjie om uit te vind hoe jy kan wen. Foto: Etienne Steyn se Reis Facebook-blad.
Allegaartjie 185: Vrydag 17 Oktober 2014
In vandag se Allegaartjie: Ons vind meer uit oor Getec se 20ste verjaardagvieringe ten bate van die Wollies Diere-projek en ons kuier saam met die sanger Etienne Steyn, wat nou ʼn interessante kompetisie vir sy aanhangers aanbied.