Vista-kliniek trap fiets vir ‘n goeie doel en Darrel Roodt se nuwe fliek, Treurgrond

Steve-Hofmeyr-in-Treurgrond

Steve Hofmeyr is ook te sien in Darrel Roodt se nuutste rolprent, Treurgrond. Foto: Treurgrond se Facebook-blad.

Allegaartjie 205: Vrydag 14 November 2014

Vrydag in Allegaartjie: Dokter Jerrie Bezuidenhout en Francois Louw praat verder oor positiwiteit en Dokter Jerrie se uitdaging om aan ʼn fietswedren deel te neem. Burger Meyer het ook die stel van die nuwe Darrel Roodt rolprent, Treurgrond, gaan besoek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae