Vista oor positiwiteit en Dokter Arien van der Merwe se gesonde leefspasie

Francois-Louw-van-Vista-kliniek

Francois Louw en die span van Vista-kliniek het die ‘Happiness Helps’ program op Wêreld Geestesgesondheid op 10 Oktober by die Gautrein-stasie bekendgestel. Foto: Verskaf.

Allegaartjie 204: Donderdag 13 November 2014

In hierdie Donderdag se Allegaartjie: Dokter Jerrie Bezuidenhout en Francois Louw van Vista-kliniek in Centurion praat oor ʼn positiewe ingesteldheid en Dokter Arien van der Merwe vertel ons meer van ʼn gesonde leefspasie waar sy en haar span ʼn geïntegreerde benadering tot medisyne en gesondheid praktiseer.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae