Vlerksleep en Arno Jordaan se nuutste album

Arno-Jordaan-As-Jy-Hier-Is

Arno Jordaan praat oor sy nuwe album, As jy hier is. Foto: Arno Jordaan se Facebook-blad.

Allegaartjie 182: Dinsdag 14 Oktober 2014

In vandag se Allegaartjie: In ons weeklikse Taaltoffie gesprek met Susan Lombaard word Afrikaanse woorde soos vry en vlerksleep bespreek en Arno Jordaan praat oor sy nuutste album met die titel, As Jy Hier Is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae