Voortrekkers, skouhoenders en Hollywood in my huis

Allegaartjie 158: Woensdag 10 September 2014

Burger Meyer gesels met Corné van Rooyen oor die Afrikaanse rolprent, Hollywood in my Huis. Foto: numetro.co.za

Burger Meyer gesels met Corné van Rooyen oor die Afrikaanse rolprent, Hollywood in my Huis. Foto: numetro.co.za

In vandag se Allegaartjie: Ons gaan vind meer uit oor die Voortrekker jeugbeweging en praat met Ben Janse van Rensburg oor die Bantam Rooskam hoendersoort. Burger Meyer gesels ook met Corné van Rooyen oor die Afrikaanse rolprent, Hollywood in my Huis.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae