Vriende van Afrikaans en Maroela Media se groei as digitale mediaplatform

Ons gesels met Vriende van Afrikaans se spesiale dag vir  Afrikaanse boeke.

Ons gesels met Vriende van Afrikaans se spesiale dag vir Afrikaanse boeke.

Allegaartjie 133 – 6 Augustus 2014

In hierdie Allegaartjie: Ons vertel jou meer oor die Vriende van Afrikaans se spesiale dag vir Afrikaanse boeke en Susan Lombaard praat oor Maroela Media se ontwikkeling as digitale mediaplatform oor die laaste drie jaar.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae