Vroue entrepreneur van 2014 en Jannie Putter se wenplan vir jou kind se lewe

Jannie Putter praat oor die volgende paar weke met Annelize Brits oor hoe om 'n wenplan vir jou kind se lewe uit te werk. Foto: CUM-uitgewers.

Jannie Putter praat oor die volgende paar weke met Annelize Brits oor hoe om ‘n wenplan vir jou kind se lewe uit te werk. Foto: CUM-uitgewers.

Allegaartjie 161: Maandag 15 September 2014

In hierdie Allegaartjie gesels ons met Ina Lessing wat aangewys is as die Landbouweekblad en Sanlam Vroue-entrepreneur vir 2014 en ons hervat weer die gesprek met Jannie Putter oor ʼn wenplan vir jou kind.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae