Waarom sal ek my eie besigheid wil begin?

Hoekom sal jy jou eie besigheid wil begin? Prof Bernie van Zyl van die Riskflow Instituut. Foto: argrief

Hoekom sal jy jou eie besigheid wil begin? Prof Bernie van Zyl van die Riskflow Instituut bespreek dié vraag. Foto: argrief

Episode 7 – Prof Bernie van Zyl van Riskflow Instituut.

Opsomming van inhoud: Bespreking van die vraag: Waarom wil ek my eie besigheid begin?

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae