Wat is by Die Boerteater, ‘n woestynkombuis se kookboek en die Manne Wat Glo

Woestynkombuis-deur-Louise-van-der-Hoven

Ons gesels met die samesteller van Woestynkombuis, ‘n nuwe Afrikaanse kookboek wat fokus op resepte uit die kombuise van Namibië en die Kalahari. Foto: foxandravenemporium.com

Allegaartjie 225: Vrydag 12 Desember 2014

In hierdie Vrydag se Allegaartjie: Ons vertel jou wat gebeur by Die Boerteater in Desember en gesels met Louise van der Hoven wat ʼn besonderse resepteboek saamgestel het en Leon Ferreira van Manne Wat Glo kuier in die ateljee.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae