Wat is op die planke by die Ou Meulteater en geskenke wat ‘n blywende verskil maak

Ou-Meul-teater

Die Ou Meulteater spog met ‘n propvol program hierdie Desember. Foto: Ou Meulteater se Facebook-blad.

Allegaartjie 224: Donderdag 11 Desember 2014

In vandag se Allegaartjie: Ons vertel jou wat in Desember by die Ou Meulteater in Paarl gebeur en praat oor bloed- en orgaanskenking.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae