Radio Tygerberg vier 21 jaar op die lug

Rochelle Liedemann en Anton Brink is die aanbieders van Radio Tygerberg se gewilde ontbytprogram, Oggend Rooi. Foto: 104fm.org.za

Rochelle Liedemann en Anton Brink is die aanbieders van Radio Tygerberg se gewilde ontbytprogram, Oggend Rooi. Foto: 104fm.org.za

Die gemeenskapradiostasie, Radio Tygerberg, het Saterdag 30 Augustus 21 jaar van bediening in die Kaapstad-omgewing gevier. Die radiostasie het hierdie video saamgestel om mense die kans te gee om te sien hoe ʼn dag lyk en klink by Radio Tygerberg:

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.