Boggomsbaai – Episode 12

boggomsbaaiMossie kueir by Ganiefa en vat van haar koeksisters vir Lien. Gysbert probeer by Ruan uitvind hoe dit gekom het dat hy vir Estie se dogter ontmoet het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae